Avontuur Afrika

Ge "troue" trekvoëls keer terug

*Kontak: refinededges@gmail.com

Die Europese troupant is ‘n nie-broeiende trekvoël wat van Marokko tot Suidwes-en Sentraal-Europa, Asië en ooswaarts na Siberië voorkom. Hulle is die enigste troupante wat in Europa broei en hul totale nie-broei periode in Afrika deurbring. Hierdie kleurvolle voëltjies arriveer gewoonlik rondom Oktober/November in ons geweste en vertrek weer in Maart/April. Hierdie spesie reis groot afstande, dikwels meer as 10 000km, van sy broeiplekke in Europa tot sy oorwinteringsgebiede suid van die Sahara in Afrika.

Europese troupante is groter en swaarder as die gewone troupant en het ‘n vierkantige stert en ‘n ligblou tot groen-blou verekleed. Hulle het ook ‘n groter kop en snawel as die gewone troupant.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related