Avontuur Afrika

‘n Voorsmakie van die Drakensberge

Hierdie mooi grondpad-pas van 11.8km het die klassieke omgekeerde profiel van ‘n pas wat afdaal in ‘n riviervallei en aan die ander kant opgaan. Die betrokke rivier is die Mkomazi-rivier, ‘n klein maar sterkvloeiende rivier wat ‘n aansienlike gedeelte van die Drakensberg-platorand dreineer.

Ten spyte daarvan dat dit ‘n grondpad-pas is – wat deel vorm van die lang en kronkelende Lotheni-pad wat Nottinghamweg in die noordooste met Underberg en Himeville in die suidweste verbind – is dit in ‘n baie goeie toestand en die hellings oorskry nooit 1:10 nie. Die pas is vernoem na die Bucklands-plaas waardeur dit loop. Die Vergelegen-natuurreservaat word ook deur die suidwestelike kant van die pas gekruis.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related