Avontuur Afrika

Selfs meer tent…!

Tentco vervaardig ‘n aantal boogtente, wat wissel in beide grootte en prys, wat beteken jy is feitlik gewaarborg om die perfekte tent vir jou unieke behoeftes te vind. Die bruikbaarheid van hierdie reeds handige Tentco-boogtente kan verder uitgebrei word deur verlengings, waarvan daar vier is: die Junior Baobab, die Senior Baobab, die Senior Deluxe en die Dubbelboog (Double Bow). Hierdie volledige reeks beteken dat Tentco ‘n verlengingsopsie het wat versoenbaar is met die meeste van hul boogtente.

Kamp selfs lekkerder

Ons het reeds genoem hoe nuttig ‘n tentverlenging kan wees om jou tydelike slaapplek ‘n ware tuiste weg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko