Avontuur Afrika

Op reis in 'n bussie

n die 1970’s was die Beatles groot nuus. Die VSA het troepe na Viëtnam gestuur, terwyl die mense tuis gepleit het vir vrede en om liefde – eerder as oorlog – te maak. Hiermee saam is ‘n wêreldwye tendens, wat Vanlife genoem is, gebore. Dit was algemeen om VW-kombi’s, versier met vredestekens en blomme, te sien. Hierdie bussies is in volwaardige tuistes omskep, met mense wat voltyds daarin gewoon het, die natuur eerstehands ervaar het en elke oomblik voluit geleef het. Dié tendens het egter

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related