Avontuur Afrika

Sit skop in jou dag

Die eerste gedagte wanneer jy die woord “Mokka” hoor, is koffie (vir my – as selferkende koffieverslaafde – in elk geval!). En baie soos daardie aangename vroegoggend koffiewinkel-aroma wat lei tot ‘n bevredigende koppie java (mokka) en ‘n gevoel van tevredenheid, lewer Opel se nuwe Mokka dieselfde gevoel.

Toe hierdie sexy rooi nommertjie vir ons weeklange toets afgelewer is, het dit dadelik ‘n glimlag op my gesig gesit. Terwyl die res van die span in twee geskeur was oor of hulle daarvan hou, aldan nie, was ek onmiddellik gek daaroor. En te oordeel aan die baie waarderende kyke wat dit tydens my daaglikse skoolpendel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko