SA Hunter/Jagter

DIE .300 HOLLAND & HOLLAND – PRINS VAN DIE “DRIEHONDERDS”

Net ’n paar jaar nadat die ikoniese .375 Holland & Holland (H&H) die lig gesien het, het H&H in 1925 die “Super .30” bekendgestel, gebaseer op die .375 H&H se dop, afgenek na .308”. Met uitsondering van die .375, was Holland & Holland nog nooit bekend vir ander , suksesvolle kalibers nie en die meeste van hul eie kalibers is eintlik maar lik, wonder ek? Ongeag die datums, was die Amerikaners baie vinnig om op die golf van die .375 H&H se sukses te ry. Hulle het so te sê onmiddellik die Super .30 se naam verander na .300 Holland & Holland – ’n baie slim skuif op die jag- en skiet-skaakbord. vastrapplek gekry. Alhoewel nie so bekend soos die .375 nie, is dit ’n veertjie in H&H se hoed. In 1935 het WCC (destyds die eienaar van Winchester Repeating Arms) die ammunisie verskaf waarmee Ben Comfort die Wimbledon Cup gewen het. Sy telling was die beste (meeste V-kolle; sommige bronne sê 14, ander 17) van die agt skuts wat op daardie dag ’n voltal geskiet het. Daar is 100 skote oor ’n vergete. Verskeie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related