Huisgenoot

LAAT ROER DIE LAGSPIERE!

DAAR is eintlik net een ding waarmee hy goed is, sê die komediant met oë wat vonkel: grappe maak. Dan val Alfred Adriaan se vrou hom in die rede. “Dis nie waar nie. Hy is goed in die kombuis ook,” sê vroulief Natalie.

Darem so ’n bietjie, lag Alfred effens verleë. “Maar nie fancy goed nie. My kop dink mos heeltyd potjiekos, braai en stew. Vleis en rys en aartappels. Sulke goed.”

Maar deesdae kan dié komediant ook ’n ingewikkelder gereg op sy lysie sit: Hy weet nou hoe om risotto te maak, alles danksy die leefstyl-koskuierprogram Roer wat verlede maand op kykNET & kie begin het.

Kykers kan die man wat mense met sy skreeusnaakse sketse op die verhoog en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?” Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?” Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!” JOHAN H, GONUBIE Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met b
Huisgenoot1 min read
Plant Dit Soos Beckham
ONS is gewoond aan DAVID BECKHAM se vaardighede op die veld, maar dit blyk die voormalige sokkerspeler is net so vaardig in die tuin. Aanhangers was in vervoering toe David (49) onlangs video’s van homself deel waar hy blomme plant. Hulle het selfs d
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky

Related