Huisgenoot

STERKER NÁ DIE SEER

JANIEN CRONJÉ (23), PAARL, VOORNEMENDE PARALIMPIESE ATLEET

EK WAS nege toe ek atletiek saam met my pa begin doen het. Hy’t my by La Rochelle afgerig, dan het ek altyd saamgepiekel.

My pa het spiesgooi gedoen in sy skooljare, maar hy het hom beseer toe hy een keer oor die veld geloop het. Hy het gehoor iemand skree “koes!”, toe sak hy af en ’n diskus slaan teen die elmboog van sy spiesgooi-arm. Van daar was hy uit spiesgooi.

Ek was nege toe my pa my die eerste keer geleer het om spies te gooi. As kind het ek dit baie geniet, en toe ek ouer word, het ek dit ernstig begin vat. My pa het altyd baie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related