Bly té besig
Vraag
STUDEER EN WERK
Hi, Antie. Hoe vermy 'n mens bumouts as jy studeer en werk? Ek sukkel om te slaap, want my mind is constantly by my werk of by my studies. POOTUIT
Antwoord
BESTE POOTUIT
Hartjie, ek dink die antwoord is 'n goeie balans tussen jou werk en studies. Maar haal gou eers diep asem. Dit is goed om 'n droom te hê, maar ek voel dit moenie jou gesondheid belemmer nie. Ek stel voor jy kyk