Kuier

DINKVOOR JY DRINK

Op pad werk toe gryp jy al 'n energiedrankie, want jy weet dit gaan 'n besige en veeleisende dag wees. Teen middagete voel jy pap en gaan soek nog iets “wat jou vlerke gee” Laatmiddag kan jyjou oë nieoophou nie. Nóg 'n blikkie blits-energie doen die ding… Vir nóú.

Justin Smith was maar46 jaaroud toe hy tweejaargeledeaan 'n hartaanval dood is. Sy vrou, Stefanie (34), van Langebaan in die Kaap, sê sy het baiekeer met haar man gepraat oor sy ongesonde ieefwyse wat 'n paar blikkies energiedrankies per dag ingesluit het.

Sy is nou enkelmamma van twee seuns onderskeidelik 12 en 7 jaar oud. Stefanie sê Justin was 'n strawwe roker, en hy het tipe 2-diabetes en hoë bloeddruk gehad.

“Dit alleen was 'n resep vir moeilikheid. Waaroor ek en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
’n Man Soos My Pa
My pa sou vanjaar 80 geraak het. Hy is reeds in 2004 oorlede. John Benjamin Ruiter was ’n komplekse man van inbors en trots, maar in hierdie jaar wat hy 80 sou word, kyk ek terug op sy lewe en besef ek hy was ’n man van paradoks. Hy was ingewikkeld,
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier3 min read
Hallo, Liewe Kuier-lesers!
Soos ek hier tik, voel die afgelope week vir my net soos een groot blur. Twee grotes in ons familie het geval –my ouma, en net twee dae later (en ‘n dag ná haar begrafnis) kom die skoknuus dat haar jonger broer ook nie meer met ons is nie … My ouma,

Related