TV Plus Afrikaans

Ongeslypte diamant

is byna sewe jaar sedert Amorey Welman en haar gesin by Hillside ingetrek het en die 26-jarige Kristen Raath is nou meer as ooit deur haar karakter betower. “Sy’s die kompas wat vir hul gesin die regte pad aandui. Sy’s hul klankbord, maar bevind haar dikwels in situasies wat nie altyd sin maak nie en wat haar die middelpunt van die aandag maak, wat sy graag wil vermy,” sê die aktrise, en voeg by Amorey se emosies kan soms op hol raak. “Ek dink dis ’n geval van haar passie vir die mense wat sy liefhet, sy’s passievol oor hulle en gee om. Sy’s ’n spontane moeilikheidmaker, maar probeer altyd goed

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Nuwe Vennootskap
Net wanneer ons gedink het ons is klaar met die booswig Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) en al haar drama toe sy in September vanjaar in ’n inrigting opgeneem is, kom haar voormalige handlanger Emile (Christian Bennett) en maak amok in Arendsvl

Related Books & Audiobooks