DIE BETERWETER
Dié gesoute akteur wat bekend is vir sy rolle as Wikus Steyn in Binnelanders en AK in Isidingo is terug op die kassie – dié keer as Gys Swarts in Diepe waters, ’n nuwe telenovelle op kykNET.
Dit gaan oor die wel en wee van die Swarts-familie, en aan die hart van alles is