Huisgenoot

DAAR GAAN VIR JOU ’N PLIG OP

‘ONS MOET ’N PUNT BEREIK WAAR ONS KAN PRAAT OOR HOE OM BEURTKRAG AF TE SKAF’

ELKE keer wanneer beurtkrag die land in donkerte hul, raak dit hom ook. Hy sit ook in die verkeer vas, hy sukkel ook met selfoonsein – en by die huis is hy al so moeg vir die ligte wat afgaan dat hy ’n invertor laat installeer het.

Dit was die geld werd, sê Mpho Makwana. Nie net beteken dit ’n sweempie van normaliteit vir sy gesin wanneer beurtkrag tref nie; dit help Eskom ook.

Almal in Suid-Afrika moet doen wat hulle kan om die las van die sukkelende kragverskaffer te verlig terwyl hulle alles doen om die staatsonderneming weer uitstekend te maak, se Mpho. En hy sal weet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?” Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?” Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!” JOHAN H, GONUBIE Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met b
Huisgenoot1 min read
Plant Dit Soos Beckham
ONS is gewoond aan DAVID BECKHAM se vaardighede op die veld, maar dit blyk die voormalige sokkerspeler is net so vaardig in die tuin. Aanhangers was in vervoering toe David (49) onlangs video’s van homself deel waar hy blomme plant. Hulle het selfs d
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky

Related Books & Audiobooks