![f0038-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2n98lzvpvkadwaet/images/file47MYU4XJ.jpg)
Sarracenia
Trompetbekerplante
is vernoem na dr. Michael Sarrazin, ʼn chirurg en naturalis wat in die 17de eeu geleef het. Hy was een van die eerste wetenskaplikes wat ekostelsels gedokumenteer en gekatalogiseer het in New France, ʼn gebied wat gestrek het van die Golf van Mexiko af al met die kus langs na wat vandag Kanada is.