Huisgenoot

OMELET-KOPPIES OF -ROLLETJIES

GENOEG VIR 4 MENSE

BEREIDING: 10 MINUTE GAARMAAKTYD: 20-25 MINUTE

➧ ½ elk rooi, groen engeel soetrissie, saadjies verwyder en in blokkies gesny➧ 1 ui, gekap➧ 4➧ hand vol babaspinasie, grofgekap➧ 15 ml (1 e) olyfolie➧ 4 eiers➧ 125 ml (½ k) melk➧ fyngerasperde skilvan 1 suurlemoen (opsioneel)➧ sout en varsgemaalde swartpeper na smaak➧ vars basilie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Op Vrye Voet
HULLE’T hom tweeuur die oggend kom haal. Julian Assange was vas aan die slaap in sy tronksel toe die wagte ingebars kom. “Op!” het hulle beveel. Hy was so deur die slaap, dit het ’n paar verwarde oomblikke gevat om uit te werk wat aangaan. Die stadig
Huisgenoot5 min read
Gestroop Deur Siekte
DIS ’n vernietigende soort pyn, sien ’n mens aan die beeld van die vrou wat hier ineengekrul lê. Haar benerige hande is soos kloue kromgetrek, haar oë op skrefies – asof dit verligting vir die ontsettende seer sal bring. Wanneer ’n paramedikus ingryp
Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos

Related