Huisgenoot

NET 3 – en reeds DEPRESSIEF

STEL jou ’n kind voor wat so neerslagtig is dat niks hom vreugde bring nie – nie ’n nuwe speelding, ’n lekker uitstappie of sy ma se aanraking nie. Boonop het hy nog nie die vermoë om dié gevoelens te herken of die woordeskat om dit uit te druk nie.

Dít is die wêreld van kinderdepressie, ’n toestand wat net so chronies en werklik as depressie onder volwassenes is – en dit is aan die toeneem, selfs onder kinders so jonk as drie jaar.

Depressie by kinders gaan oor meer as net hartseer ofongeluk kigheid, sê dr. David Benn,’nJo hannesburgse psigiater. “Kwessies soos konflik tussen ouers en ’n egskeiding sal enige kind neerslagtigmaak. Depressie kom voor as ’n kind met ’n genetiese geneigdheid tot dié toestand onder groot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related