GENOEG VIR 4-6 MENSE
BEREIDING: 20 MINUTE VERKOELTYD: 30-60 MINUTE GAARMAAKTYD: 30 MINUTE
FRIKKADELLE
➧ 500 g maer beesmaalvleis➧ hand vol vars pieter-sielie, gekap➧ 15 ml (1 e) geroosterde➧ 2,5 ml (½ t) elk sout en witpeper➧ 1 eier➧ 1 stafie Weet-Bix, fyn-gekrummel