Huisgenoot

As jou KIND HANDUIT RUK…

LKE ouer was al in dié moeilike situasie: Jy is in ’n winkelsentrum, omring deur vreemdelinge, en jou kind begin histeries te kere gaan. Dalk was dit oor die speelding wat jy nie wou koop nie of die lekkergoed wat jy weier.

Gee jy toe aan jou kind se eise of pas jy op die plek dissipline toe, ongeag die moontlike afkeurende kyke van omstanders?

Dissipline op sigself is nogal ’n tameletjie, maar soveel te meer wanneer jou kind in die openbaar ongehoorsaam is.

VERSTAAN DIE GEDRAG

Ouers kan net die kringloop van openbare ongehoorsaamheid verbreek as hulle ’n kind se gedrag verstaan, sê Nikki Bush, kenner van menslike potensiaal en ouerskap, asook skrywer.

“As jy nie jou kind se basiese behoeftes verstaan nie – soos dat hulle moeg, honger, dors of verveeld is – kan hulle negatiewe aandag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related