Weg! Ry & Sleep

Langeraat vir die langpad

ns het ’n 2 000 km lange draai deur Namakwaland gaan ry waarvan ’n groot deel grondpad was. Die lekker ding van ’n verlengde bakkiekajuit is dat jy jou matrasse, slaapsakke en klere in die kajuit kan laai waar dit skoon en droog bly, terwyl jy ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep3 min read
Laat Die Vonke Spat!
Opel het onlangs uit Rüsselsheim, Duitsland, aangekondig die nuwe Opel Frontera is op pad na Suid-Afrika – ons kan hom vroeg in 2025 verwag. Die Frontera spog met die vervaardiger se nuwe blits-embleem, wat heel gepas is omdat die Frontera van meet a
Weg: Ry & Sleep11 min read
Haak, Oos-Vrystaat!
Om die een of ander duistere rede bestaan die persepsie dat die Vrystaat vaal, plat en vervelig is, maar dit is ’n wanindruk, een wat sommige Suid-Afrikaners die provinsie net in die verbyry laat ervaar. As jy byvoorbeeld ’n Gautenger is, ry jy waars
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val