![f026-01](https://article-imgs.scribdassets.com/3mu88p2rswaeqd49/images/fileBAYGG5PW.jpg)
Unipod se AdventurePod-model is gegrond op ’n konvensionele boswoonwa, as jy kyk na sy vorm en die opwipdak. Die nuwe Adventure-Pod XL kry ’n binnebadkamer en die neus is skuinser. Die XL kry dieselfde opligdak as die gewone model, met ’n skarnier by die neus wat aan die agterkant lig.
Kies die kaste
Die instapdeur is heel regs met