SARIE

’N KRISTALBLOU DAG

Toe die Fouchés op 4 September 2021 uiteindelik trou, het hul bruilof heeltemal anders verloop as wat hulle aanvanklik vir 20 Mei 2020 beplan he

Covid het hul trouplanne drie keer in die wiele gery. Maar Schané Fouché (’n nooi Venter, oorspronklik van Alberton), SARIE se sprankelende Voorbladgesigwenner van 2019 en een van die toptwaalf in die Mej. Suid-Afrikawedstryd in 2016, laat haar nie sommer van stryk bring

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
Die GLORIE En Trane
Die gespierde, soepel gimnaste, hoogspring- en basketbalhemelbesems, testosteroonbelaaide naellopers, goed ontwikkelde gewigstoters . . . Almal wêreldklas-atlete maar met hul voorkoms uniek, soos voorgeskryf deur die eise wat hul bepaalde sport stel.
SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Skrywer Stap Terug Op Haar Kinderspore Vir Nuwe Roman
Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou k

Related