SARIE

VRIENDE, KOS EN ’N OKKASIE

Toe die passievolle skilder se hande begin saamtrek van artritis en hy sukkel om ’n verfkwas vas te hou, het Louis Jansen van Vuuren besef hy sal sy leefstyl moet aanpas – en sommer spoedig. Nou, byna sewe jaar later, is hy steeds op die besonderse reis van veganisme wat sy lewe handomkeer verander het, en wil hy graag sy kos-avontuur en heerlike resepte met mense deel.

“Ek het binne ’n paar maande nadat ek ’n veganis geword het, ’n merkwaardige verandering in my liggaam bemerk. Dié lewenswyse maak ’n hengse verskil aan ’n mens se fisieke welstand, en uiteindelik ook aan jou geestestoestand, omdat jy weet dat jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
Die GLORIE En Trane
Die gespierde, soepel gimnaste, hoogspring- en basketbalhemelbesems, testosteroonbelaaide naellopers, goed ontwikkelde gewigstoters . . . Almal wêreldklas-atlete maar met hul voorkoms uniek, soos voorgeskryf deur die eise wat hul bepaalde sport stel.
SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Skrywer Stap Terug Op Haar Kinderspore Vir Nuwe Roman
Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou k

Related