SARIE

PURE VERWONDERING

Ons vier verjaardae en Kersfees, maar ook kleiner mylpale soos goeie rapportpunte of dade van goedheid. Ons leer die kinders om sommer ’n mooi dag te vier, ’n pragtige sonsondergang of liefde vir mekaar
DIAAN LAWRENSON

’nBinnegrappie tussen pa en seun, ’n vlindervormige broodjie vir pousekos, ’n “varkie-aand” waar niemand bad, groente eet of huiswerk doen nie, ’n oorwinningsdansie toe sussie ná maande se probeerslae self haar veters vasmaak…

Die groot langverwagte mylpale is dikwels nie die oomblikke wat ons eendag onthou en waarna ons hunker nie, maar eerder daardie klein dingetjies… moenie hulle ongesiens laat verbyglip nie. Viér dit, sê ouerskap-blogger Charise Nulsen.

Die wêreld sou ’n baie saai plek wees as ons net van die (NB-Uitgewers).“Die klein momente gee kleur en diepte aan ons lewe, dit anker jou kinders en leer hulle om teenwoordig en dankbaar te wees.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
Die GLORIE En Trane
Die gespierde, soepel gimnaste, hoogspring- en basketbalhemelbesems, testosteroonbelaaide naellopers, goed ontwikkelde gewigstoters . . . Almal wêreldklas-atlete maar met hul voorkoms uniek, soos voorgeskryf deur die eise wat hul bepaalde sport stel.
SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Skrywer Stap Terug Op Haar Kinderspore Vir Nuwe Roman
Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou k

Related