![f0120-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5i1jrlusg0afg97e/images/fileQKODRXSC.jpg)
![f0122-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5i1jrlusg0afg97e/images/fileZ6ESVE3S.jpg)
Versteek in ’n goudgeel koringlandskap staan en wag ’n lang tafel versier met eenvoud, gereed om gaste van oor die kontrei te ontvang.
In die verte begin die genooides een vir een die kronkelpaadjie volg, opgewonde oor wat dié okkasie kan inhou.
Die uitrustings is ’n see van soortgelyke skakerings, asof almal ’n kodewoord ontvang het wat net hulle deel maak van dié bymekaarkom.
En soos sitplekke ingeneem word, begin die klanke van gesellige