SARIE

WAGTER – DÍS WARE LIEFDE

My honde Truffle en Vanilla is my alles. Nou neem hul nuwe sussie, Magda Maria Lensing-MÜller, die huishouding oor! Honde is spesiaal en as jy in hul oë kyk, sien jy dadelik liefde
SARIE-KOSREDAKTEUR HERMAN LENSING

Hondekoekies

Herman bak gereeld dié koekies vir sy honde. As jy twyfel, vra jou veearts watter grondboontjiebotter die gesondste is, en onthou, nie meer as een koekie per dag nie!

genoeg vir 40-50 koekies

180 ml pampoenpuree
60 ml rou, ongesoute grondboontjiebotter (geen suiker of versoeters soos xylitol bygevoeg)
2 eiers
420 g (750 ml) volkoringmeel, plus ekstra vir uitrol

Verhit oond tot 180 °C. Meng al die bestanddele saam tot sagte koekiedeeg vorm – voeg ekstra meel by as dit te nat is. Voer twee groot bakplate uit met bakpapier en spuit goed met kleefwerende kossproei. Sprinkel ekstra meel op werkvlak en rol deeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE7 min read
Die GLORIE En Trane
Die gespierde, soepel gimnaste, hoogspring- en basketbalhemelbesems, testosteroonbelaaide naellopers, goed ontwikkelde gewigstoters . . . Almal wêreldklas-atlete maar met hul voorkoms uniek, soos voorgeskryf deur die eise wat hul bepaalde sport stel.
SARIE7 min read
AL OOIT VAN HULLE GEHOOR? ’n Vrou maak ’n PLAN
Belangrike uitvinders? Jy dink onmiddellik aan Thomas Edison, Alexander Graham Bell en Leonardo da Vinci. Die gemene deler: Hulle is almal mans. Wat van Mary Anderson? Of Josephine Cochrane? Nog nooit van hulle gehoor nie, nè? Maar dis twee van ’n ri
SARIE3 min read
Skrywer Stap Terug Op Haar Kinderspore Vir Nuwe Roman
Madelein verplaas ons na 1974, na die kleinhoewe net buite Bloemfontein waar Bessie saam met haar broer, Willem, woon. Haar man Stefaans is kort tevore aan kanker oorlede, sonder om goeie voorsorg vir Bessie te tref. Sy moet haar sente omdraai. Nou k

Related Books & Audiobooks