SARIE

Tyd vir JOLYT

Die viering van spesiale okkasies was nog altyd belangrik. Dit help ons om mylpale af te merk, goed te voel oor ons prestasies en groot gebeurtenisse en vreugdes met mekaar te deel.

Vir Christene is Kersfees en Paasfees belangrike dae op die kalender. Vir Moslems is dit Eid-oel-Fiter, aan die einde van Ramadaan, en Eid-oel-Adha, wat die tyd van die jaarlikse pelgrimstog na Mekka aandui. Verjaardae (selfs jou troeteldier s’n), gradeplegtighede, troues,’n nuwe woonplek… tradisioneel redes vir jolyt. En die geleentheid vir samesyn met familie, vriende en ander mense wat vir jou belangrik is.

Maar hoekom die streep daar trek? Enigiets kan rede vir ’n opskop wees.Tydens Covid se terreurbewind kon ons glad nie bymekaarkom nie.Troues is weer en weer uitgestel. Grootouers kon dikwels nie hul nuwe kleinkind met ’n drukkie verwelkom nie. Geen wonder dat ons nou verskoning soek om die vonkelwynproppe te laat klap nie. Jy het ’n aanlyn kursus voltooi? Vier dit!

Dit hoef ook nie met eet en drink gepaard te gaan nie. bly staan. Daar’s altyd iemand, altyd die see en son wat opkom, en dít gee jou rigting vir die volgende sewe dae.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
41 Vingerlose Handskoene
KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): 1 ball col. 7847Crochet hook: 6 mm Slip st, chain st, double crochet, half treble, trebleSquare st (see graph A)Pattern (see graph B) Using 6 mm crochet hook in half treble: 11 sts and 6 rows = 10 x 10 c
SARIE3 min read
36 Sysagte Gehekelde Kombers
Approx. 112 x 112 cm Number of blocks: 49 FIBRA NATURA (78% papyrus cotton, 22% silk):Col. A: White col. 01 x 3 ballsCol. B: Denim col. 16 x 4 balls Col. C: Duck egg col. 19 x 3 ballsCol. D: Yellow col. 03 x 3 ballsCol. E: Silver grey col. 25 x 3 ba
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)

Related