Weg!

Prop die Kerskous vol!

SOPHIA VAN TAAK

Goggaboks

Dis net die ding om kinders al van kleins af in die natuurlewe te leer belang stel. Daar waar julle gaan vakansie hou, is dalk nie lekker doendinge vir die kleingoed nie, maar met ’n goggaboks lewer enige agterplaas, duin of stukkie veld ’n skattejag op.

Die kissie het ’n handvatsel aan die bokant, ’n swaaideurtjie aan die een sy en gaas reg rondom. Wys die kleingoed hoe om ’n insek, akkedissie of padda versigtig in die boksie te tel. Met die diertjie veilig binne-in kan die kinders hom nou met ’n vergrootglas (word verskaf) van alkante bekyk. Die skepseltjie het ook genoeg ruimte vir rondbeweeg en word nie tussen twee lomp vingertjies papgedruk nie. Met almal se nuuskierigheid bevredig, kan die gogga weer vrygelaat word.

R390 envirokid.co.za

Rottangmandjies

’n Mandjie is ’n handige bêreplek vir daai goed wat áltyd rondlê – soos kombersies, tydskrifte, skoene, speelgoed... Én dis boonop mooi en duursaam.

Die Marais-familie vleg al vir drie generasies rottangprodukte in die Paarl.

Die opsies is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg2 min read
Ontdek Die Verste Uithoeke Van Namibië
In Namibië voel dit dikwels asof jy die eerste mens is wat deur ’n landskap reis; verplaas na ’n ander, ongerepte era. As dit nog altyd op jou wenslys was om dié verafgeleë dele van ons buurland te ontdek is dié Kunenestreekfotografietoer vir jou. Do
Weg3 min read
Só Werk Die Gids
Dié tariewe is tans: Vir SAOG-lede: R100 p.p., R50 per kind jonger as 16 jaar en vanaf R50 per voertuig in die |Ai|Ais-, Etosha-, Namib-Naukluft-, Dorob-, Waterbergplato- en Skedelkus- nasionale park, Sperrgebiet en die Kaap Kruis-reservaat. Vir die

Related Books & Audiobooks