Huisgenoot

KRY SÓ ’N WERK IN DIE FLORERENDE TEGNO-BEDRYF

DIS moeilik om te dink dat baie van ons bekendste tegno- produkte ’n skrale 20 jaar gelede glad nie eens bestaan het nie. Die eerste iPhone en slim-TV is maar 15 jaar gelede uitgevind. Netflix het ook omtrent toe eers begin stroom. Die eerste Fitbit is 13 jaar gelede bekendgestel.

Deesdae is robotte oral. Ons doen banksake aanlyn eerder as om met ’n teller te praat, ons gesels met elektroniese stemme wanneer ons oproepsentra gebruik, en ons koop medisyne, meubels, kos, klere – eintlik enigiets – aanlyn sonder dat ’n ander mens enigsins deel van die proses uitmaak.

Dit alles beteken daar is hope geleenthede in dié rigting as jy gereed is om nuwe vaardighede op te doen.

“Digitalisering kan teen 2030 altesaam 1,7 miljoen ekstra poste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related