![f0058-01](https://article-imgs.scribdassets.com/6oz9wkjmyoagr8mz/images/fileGRVOH0C2.jpg)
VEROUDERDE EFFEK MET STENSILWERK
JY BENODIG
♥ terracottapot
♥ krytverf in die kleure van jou keuse (ons het Tjhoko in Da’vid, Olivia’s Pale en Asgat gebruik)
♥ stensil van jou keuse (Tjhoko het baie mooies)
♥ handwerkkwas
♥ spons
♥ maskeerband
♥ fyn skuurpapier
♥ kleurlose krytverfseëlaar (ons het Tjhoko Clear Glaze gebruik)
SO MAAK JY
Verf jou pot eers met ’n basiskleur ‒ ons