![f0014-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9qteh6zxdsagr8ov/images/file5BJN6F70.jpg)
![f0015-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9qteh6zxdsagr8ov/images/fileGUJ12QLR.jpg)
![f0016-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9qteh6zxdsagr8ov/images/file48CJK6RK.jpg)
![f0017-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9qteh6zxdsagr8ov/images/file4SKZ30Y9.jpg)
![f0017-02](https://article-imgs.scribdassets.com/9qteh6zxdsagr8ov/images/fileDL3C3450.jpg)
Toe die antiekversamelaar, dekorwinkeleienaar, binnehuisversierder en vintageliefhebber Lynda Gardner die eerste keer deur die deure van ’n ou matrasfabriek in North Fitzroy, ’n ‘grinterige’ middestadbuurt van Melbourne, stap, was dit ’n nare gesig wat haar begroet het. Drade het uit die dak gehang, emmers was nodig om die lekkende water op te vang uit die dak wat gedeeltelik meegegee het, gebarste ou sementvloere was vol olievlekke ná ’n vorige lewe as ’n motorherstelplek, en die agterkant van die gebou was ’n toiletblok.
‘Ek kon dit nie wáág om na die agterkant te gaan