Idees

DIE NATUUR IN GIPS

Om iets met jou eie hande te maak min dinge kan daardie gevoel klop. Om die sagte klei te knie en ’n plat oppervlak daarvan te maak voordat jy vars plante en blomme daarop rangskik, is nie net ’n sensuele ervaring nie, maar ook ’n bewustelike proses. Om die spore van die blaarare in die klei te sien en voel, die kurwes en kronkels van die rankies op die uiteindelike reliëf te sien, die piepklein meeldrade in hulle perfeksie ‒ alles miniatuur ‒ hoe manjifiek is die natuur nie tot in die fynste detail nie! Die goeie ding is jy het nie die wêreld se geduld nodig nie; kort voor lank hou jy jou eie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Ietsie Speels
WENK: Gebruik sigsagsteek om te keer dat die rand rafel. BLOMKOMBERS PATROON EN STEEKGIDS LINNEROK 1 blokkie = 1 × 1 cm Kleremakersgrafiekpapier kan bestel word by marweya@ideasfactory.co.za.
Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees1 min read
Mooi Bewaar
♥ gunstelingfoto's ♥ verskillende stukkies bypassende lint ♥ handwerkgom ♥ skêr ♥ fotoalbum of mooi raam