Idees

JUL IDEES

WENBRIEF

HOOP VIR KERSFEES

Vir die hoeveelste keer blaai ek deur die nuutste Idees. Ek is Engels, maar koop die Afrikaanse tydskrif as ek nie ’n Engelse een kan kry nie. Ek is mos tweetalig.

Dit sal die tweede Kersfees sonder my man wees. Hy is in Januarie 2021 weens Covid-komplikasies oorlede en verlede jaar was ek, my dogter en kleinseuns by my seun en sy familie op Montagu. Vanjaar is ons tuis. Ek was nie regtig lus om enigiets moois te maak of op te sit nie, maar toe begin ek van agter af deur die Kersuitgawe blaai. My eerste stop was

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Ietsie Speels
WENK: Gebruik sigsagsteek om te keer dat die rand rafel. BLOMKOMBERS PATROON EN STEEKGIDS LINNEROK 1 blokkie = 1 × 1 cm Kleremakersgrafiekpapier kan bestel word by marweya@ideasfactory.co.za.
Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees1 min read
Mooi Bewaar
♥ gunstelingfoto's ♥ verskillende stukkies bypassende lint ♥ handwerkgom ♥ skêr ♥ fotoalbum of mooi raam

Related