ONTHOU HIERDIE WENKE WANNEER JY DIE MEDITERREENSE DIEET VOLG:
⁕ Kies vrugte, groente en kruie wat in die seisoen is. ⁕ Maak die groente die hoofdeel van jou maal en eet maer hoendervleis en seekos (veral olierige vis) eerder as rooivleis. ⁕ Gebruik olyf-of avokado-olie eerder as botter. ⁕ Voeg heel grane en peulgewasse by jou dieet en vermy verfynde bestanddele. ⁕ Sluit sade en neute in. ⁕ Vermy suiker en te veel alkohol.