![f073-02](https://article-imgs.scribdassets.com/2h1tzgplq8ahi3ut/images/fileW76I4BTW.jpg)
![f073-01](https://article-imgs.scribdassets.com/2h1tzgplq8ahi3ut/images/fileMZDCC92J.jpg)
In November vanjaar is die rentekoers vir die sewende keer in net meer as ’n jaar verhoog – tot 10,5% tans. Die koers was laas in 2016 so hoog.
Die Reserwebank het ook aangekondig dat voor die inflasiekoers nie duidelik begin stabiliseer teen 4,5% nie, daar nog rentekoersstygings sal wees. Die meeste ekonome verwag die rentekoers sal begin 2023 tot 11% styg. As dit die geval is, sal Suid-Afrika by