Avontuur Afrika

Vat so!

In die laat negentigerjare het iemand die idee gehad om ‘n enkelkajuit bakkie se laaibak te verkort en die kajuit te verleng. Só is die dubbelkajuit bakkie gebore en dit het gou ‘n groot gunsteling onder diegene wat hul voertuie vir werk en ontspanning gebruik, geword. Nou, twee dekades later, vra ons ‘n kritiese vraag: Wat kan die dubbelkajuit doen om relevant te bly in ‘n landskap wat met sportnuts-en oorkruisvoertuie besaai is? Ford het die vraag ter harte geneem en het ‘n nuwe standaard vir bakkies regoor die wêreld gestel.

Aantreklike nuwe ontwerp

Die stilering van die nuwe Ranger is uit die boonste rakke. Dit is ‘n super sexy bakkie! Volgens Ford was die doelwit dat die ontwerp Ranger-eienaars sal inspireer om te doen waarvoor hulle lief is en om hul selfvertroue aan te wakker. Dit wek beslis ‘n mate van selfvertroue as jy daarna kyk. Dit voel nie soos ‘n Suid-Afrikaans vervaardigde produk nie en het hope van daardie Amerikaanse sjarme.

Ek was mal oor die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p