Avontuur Afrika

Stuen vir die sukkelende sekretarisvoëls

Die Suid-Afrikaanse landswapen vertoon met trots ‘n sekretarisvoël met gespreide vlerke, blykbaar as ‘n simbool van beskerming. Dit is nie verbasend dat só ‘n wonderlike voël hierdie ereplek gekry het nie – maar daar is ‘n verrassende ironie in hierdie simboliek.

Studies wys dat sekretarisvoëlgetalle in Suid-Afrika oor die afgelope drie dekades met ongeveer 75% afgeneem het, wat duidelik toon dat ons nalaat om hierdie voëlspesie en sy biodiversiteit te beskerm. Soortgelyke sekretarisvoël-afnames word oral in Afrika aangemeld en die spesie word nou wêreldwyd as bedreig beskou. Daar is ‘n baie werklike risiko dat hierdie charismatiese voëls

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s

Related