SA Hunter/Jagter

LENSIEMENSIES EET NIE WILDEBEES NIE

Ek sny die vakuumpakkie oop, een wat ek nog self geseël het. Met die skietgee van die plastiek besef ek dis die eerste keer dat hierdie wildebeeskoeitjie Kaapse lug inasem. Sy kom uit hibernasie in die donker dieptes van die vrieskas. Daar het sy gesluimer, net om my vandag weer te tref met herinneringe van haar wêreld.

Dit was warm, Namibië-warm, die dag toe sy daar aan die sandkant van Otjozondjupa die koelte van ’n jong kiaatboompie opgesoek het. Agter die rosyntjiebosse aan die oorkant van ’n droë pan het Ronnie sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084 554 0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012 808 9300/082 848 8547 REDAKSIE REDAKTEUR Johan van Wyk PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging)elfriede@sahunter.orgKUNSREDAKTEU
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Geagte lede, Die doel van hierdie kort skrywe is om u in kennis te stel van onlangse veranderinge by SA JAGTER/HUNTER-tydskrif. Vroeg in 2024 het ’n meningsverskil ontstaan tussen Francois van Emmenes, die voormalige redakteur van SA JAGTER/ HUNTER-t
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u

Related Books & Audiobooks