![f068-01](https://article-imgs.scribdassets.com/14e6w8t268akcv1t/images/file63CVP4WT.jpg)
hylo Distributors, die invoerder van Swarovski optiese produkte in Suid-Afrika, het vir ons die NL Pure 8x42-verkyker gestuur om te toets. Swarovski se produkreeks bly grootliks konstant en daar is nie elke tweede maand ’n nuwe produk op die mark nie – net soos die vooraanstaande motorfabrikate wat deeglike huiswerk doen met hul navorsing en ontwikkeling en slegs elke agt tot tien jaar hul modelle verander. My eie Swarovski CL 8x32 het ek so ’n dekade of meer gelede