SA Hunter/Jagter

.416 RIGBY – AFRIKA SE GUNSTELING

Die sowat eerste twee dekades van die vorige eeu was ’n blomtyd-perk vir die grootkaliers. Die sukses van die “Nitro Express”-kalibers het vir ons ’n nuwe blaadjie omgeslaan met ooklose dryfmiddel wat koeëls een hoër snelhede kon lanseer n het ’n nuwe ballistiese wêreld oopgemaak. Jeffery het n 1896/1897 die .450/.400 NE ” bekend gestel en Rigby die 450 NE 3¼” in 1898. Aan die kleiner kant van die skaal was aar die .400/.350 NE (310 rein-, .358 kaliber-koeël teen 000 vps) en die .350 Rigby agnum (225 grein-, .358 kali-
-koeël teen 2 600 vps) – e slotaksiekalibers wat op um Mauser-aksies gebou oe Jeffery in 1905 die .404 gestel het (400 grein-, ber-koeël teen sowat 25 vps) was dit amper k ’n groot sukses. Jefwell & Harrison, hards en Mauser 4’s gebou teen te geleentheidsn natuurbewante kon beatuurlik ook chards-slotaksiegeweer (410 grein-, .435 kaliber-koeël teen sowat 2 350 vps) wat in 1908/1909 bekend gestel is, maar nooit werklik langtermynbekendheid verwerf het nie. (Westley Richards het verskeie foute met die gewere se produksie gemaak, wat dié kaliber ’n slegte naam gegee het in die jare nadat dit vrygestel is.)

Rigby was reeds sedert 1898 die Mauser-agent in Engeland en het dus toegang gehad tot dié puik aksies,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Hunting Grey Ghosts And Trout
Nostalgia can creep up on you unnoticed. As a geoscientist, I have always been highly observant and aware of my surroundings when doing fieldwork. The same goes for hunting, but it can become a hefty liability while yearning for “the good old days”.
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks