Weg! Platteland

Dinge vir joudagboek*

WES-KAAP

Heuningbierproe

MAITLAND, KAAPSTAD

3 & 10 Desember 2022

Bespreek jou plek vir een van die Cape Town Meadery se proesessies om die unieke geure van heuningbier – of “karie”–te verken: so elegant soos ’n goeie wyn, maar met die kreatiwiteit van ’n boetiekbier.

Kaartjies R120 by Quicket.

Kontak

capetownmeadery.com

083 236 3244

ernst@capetown meadery.com

@CapeTownMeadery

Coastal Foraging met Veld & See

SCARBOROUGH-STRAND, KAAPPUNT

10 & 11 Desember 2022; 7, 8, 21 & 22 Januarie 2023; 4 & 5 Februarie 2023

Ontdek opnuut wat die see ons kan bied deur wilde seisoenale bestanddele direk uit die soutwater te versamel en ’n driegangete te geniet.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland10 min read
Ware Rus… Langs Die waters Van Sabie
‘Ek het al voorheen in my lewe perde gehad, maar vanjaar het ek die meeste tyd nóg in die geselskap van hierdie manjifieke diere deurgebring. Hulle is nie net kalmerend nie, maar ook ’n bietjie soos ’n spieël – hulle wys jou ware emosies vir jou,” sê
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland12 min read
SUTHERLAND Koue Dorp Vol Warm Harte
Iemand wil weet of Sutherland ’n Woolworths Food het. Nee, antwoord jy, die plekkie is hopeloos te klein vir so iets. “Maar daar is darem seker ’n Checkers, Pick ’n Pay en so aan?” Nee, nee! Die enigste behoorlike winkel op die dorp is ’n klein OK Fo