Weg! Platteland

Maanplantery Jou gids vir dié somer

Diebasiese beginsels

Maanfases

Net soos die swaartekrag van die maan seevlakke laat styg en daal, het dit ook ’n invloed op die vog in die grond. Saad absorbeer meer water met volmaan en nuwemaan, omdat meer vog na die grondoppervlak getrek word. Dit laat saad uitswel en lei tot beter ontkieming en sterker plante. Die maan beïnvloed plantegroei ook deur middel van geotropie (die manier waarop plante in ooreenstemming met die rigting van die aarde se swaartekrag groei). Die wortels groei ondertoe, in die rigting van die swaartekrag, en die stele in die teenoorgestelde rigting.

Nuwemaan tot Eerste kwartier (groeiende maan) – halfvrugbaar Dit is ’n goeie tyd om gewasse te plant wat saad buite die vrug produseer. Dit is veral geskik vir eenjarige blaargroente waarvan ons die blare (en in sekere gevalle ook die blomme en stele) eet.

• Saad ontkiem beter in die dae voor volmaan – perfek vir vrugdraende eenjariges waarvan ons die vrugte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Platteland

Weg: Platteland10 min read
Ware Rus… Langs Die waters Van Sabie
‘Ek het al voorheen in my lewe perde gehad, maar vanjaar het ek die meeste tyd nóg in die geselskap van hierdie manjifieke diere deurgebring. Hulle is nie net kalmerend nie, maar ook ’n bietjie soos ’n spieël – hulle wys jou ware emosies vir jou,” sê
Weg: Platteland2 min read
Vrede In Die Eenvoud
Ek het al gewonder, as ek die bome en strate van my omgewing verlaat vir die stilte en die oopte van die Suid-Kaap se paaie, waarom ek juis dáár makliker ’n filosoof sou kon wees. Dalk is dit die eenvoud van die natuur wat dan plek maak vir gedagtes,
Weg: Platteland12 min read
SUTHERLAND Koue Dorp Vol Warm Harte
Iemand wil weet of Sutherland ’n Woolworths Food het. Nee, antwoord jy, die plekkie is hopeloos te klein vir so iets. “Maar daar is darem seker ’n Checkers, Pick ’n Pay en so aan?” Nee, nee! Die enigste behoorlike winkel op die dorp is ’n klein OK Fo