Weg! Ry & Sleep

Oorkoepel jou avonture

Met ’n daktent slaap jy lekker hoog bo die grond, weg van ongediertes af, maar die op- en afklimmery kan lol. Nylontente weeg min en pak klein op, maar hulle raas in die wind en is deur die dag warm. Koepeltente van doekmateriaal sorg vir die beste nagrus en ongeëwenaarde duursaamheid. Hier volg ’n dosyn puik koepeltente wat drie tot vyf mense kan huisves.

KRY DIE PRODUKTE HIER

4x4megaworldonline.com outdoormansa.co.za makro.co.za takealot.co.za outdoorwarehouse.co.za falksontents.co.za campcraft.co.za futurama.co.za tentco.co.za

Pryse was teen druktyd korrek, maar dit verander soms vinnig. Besoek altyd eers ’n verskaffer se webblad om die jongste pryse te kry.

DESERT PRODUCTS BOW

Kompak en bekostigbaar

Die naasgoedkoopste tent op hierdie blaaie het teoreties slaapplek vir 4, mits almal bereid is om lepel te lê, maar ons beveel hom eerder aan vir ’n paartjie met een kind. Die seile is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die