Weg! Ry & Sleep

Langasems van die grondpad

Die Tourer-woonwaens was reg van die begin af ’n suksesverhaal, en dis vandag, tien jaar later, steeds so. Die Tourers is grondpadweergawes van die Sprint-, Swing- en Splash-padwaens. Die Tourer SP is dus op die Sprint gegrond, die SW op die Swing en die Splash kry gestalte in die SX.

Hierdie modelle kry ’n rubberas, maar die vervaardiger het nou ’n Enduro-variant vir elk van die modelle bekend gestel. “Enduro” verwys na die Al-Ko Enduro-vering, ’n onafhanklike vering wat op die sleeparmbeginsel werk.

’n Stewige fondament

Te oordeel na die ordentlike hoekstutte wat omtrent skinkborde vir voetstukke het, staan hierdie wa sommer lekker stewig. Die Big Foot-voetstukke is ook van Al-Ko en het ’n voetspoor van 180 x 200 mm elk

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die