Weg! Ry & Sleep

Die baas van Beijing

Net soos Lexus die duurder handelsnaam is van Toyota – en Haval van GWM – so is Beijing die spoggerige handelsmerk van die Chinese motorvervaardiger Beijing Automotive Industry Corporation, of dan BAIC.

BAIC – jy spreek dit uit as “baaik” – is nie sommer ’n hierjy maatskappy nie, want hy bestaan al 65 jaar, is ’n Fortune 500-sakeonderneming en bedryf ook Mercedes-Benz se aanlegte in China. Maar genoeg oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep4 min read
My Vierde Kind
Wessel het jare lank ’n Land Rover Defender 300 TDi besit, maar dit het 12 jaar terug verander toe hy by ’n winkelsentrum in Rustenburg die bakkie raaksien waarna hy al soveel jare gesoek het. Kyk, ’n mens krap nie sommer ’n Defender 130 TD5 agter el
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep1 min read
Pretblad
Kry die vetkryt en inkleurpotlode gereed en gee lewe aan die seekoei. Soek die woorde op die lysie en merk hulle af. Daar is minstens tien verskille tussen die twee sketse. Kyk of jy hulle almal kan kry! Wys die doolhof wie’s baas. Onthou om eers ’n