Nie lus nie
Vraag
PARTNER BLY WARM
Antie, wat moet ek maak as my partner meer seksuele drange het en dit nie vir my so belangrik is nie? KALAHARI
Antwoord
BESTE KALAHARI
Daar is baie goed wat kan veroorsaak dat jy nie so vuurwarm soos jou partner is nie. Die volgende stap vir jou is om uit te vind wat jou struikelblok is. Maar eerstens moet jy weet dat almal se sekslus in elk geval nie op dieselfde level is nie,