![f0005-01](https://article-imgs.scribdassets.com/8ki6xvu39calrz0y/images/fileUW225AEK.jpg)
Die liefde is lankmoedig en vriendelik… Dié woorde uit Korintiërs is ook waar vir die sandkunstenaar Arashaad Davids (40).
Arashaad, wie se wortels in Gqeberha geanker is, se pad na liefde was nie maklik nie. En selfs toe hy uiteindelik sy deel kry, was dit 'n wipwa-rit. Wat hom laat bly glo het in liefde, was sy geloof en oortuiging dat