Landbouweekblad

Wêreld se ekonomiese risiko’s neem toe

KORTOM

■ Die verwagte knellende ekonomiese omstandighede in 2023 kan groot besighede tot bankrotskap dryf.

■ Die vraag na kommoditeite kan verswak en daarom kan kommoditeitspryse daal.

■ Sakeleiers in Suid-Afrika beskou die inploffing van die staat en sy dienste, saam met die ineenstorting van infrastruktuur, as die grootste risiko’s oor die volgende paar jaar.

Twee belangrike navorsingsverslae is in Januarie bekend gemaak. Die Wêreldbank gee ’n vooruitsig van wat in die volgende twee jaar te wagte kan wees in die wêreldekonomie, terwyl die Wêreld- Ekonomiese Forum (WEF) die groot risiko’s bespreek.

Hierdie diepgaande navorsingsverslae het ten doel om aan te dui wat die verwagte toestande in die volgende twee jaar gaan wees. Die bedoeling is dat besighede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Byeboere Kry Meer Per Korf, Maar Is Dit Genoeg?
BYEBOERE is dankbaar vir die klein finansiële hupstoot wat hulle kan kry nadat die riglyntarief vir bestuiwingsdienste in die Wes-Kaap verhoog is. Die nuwe riglyntarief wat sedert 25 April van krag is, is R1 266,70 per korf, R145,70 per korf meer. Di
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli