Tuis

Sprokie VIR ’N stadskind

WIE WOON HIER? Gert en Caro van den Berg, hul seuns, Joshua (10) en Daniel (8), en die katte, Jacques en Bruno
WAAR Oranjezicht, Kaapstad
GROOTTE 260 m²

In ’n smal stegie in die prentjiemooi Oranjezicht-woonbuurt in die Kaapse middestad is waar jy Gert en Caro van den Berg se Victoriaanse huis sal vind. Stap jy oor die drumpel van die statige drieslaapkamerhuis wat uit 1897 dateer, wag daar ’n verrassing binne: Die voorkoms is baie meer modern as wat ’n mens sou verwag. Tog het die wonderlike ou karakter van huise uit dié era behoue gebly in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis2 min read
SKRYF IN & WEN!
Laat dít jou mantra wees wanneer jy weer ’n huisverbetering beplan. Dit maak mos sin om enige opknap aan te pak met die oog op die toekoms, en watersekerheid bo-aan jou lys. JoJo, die hoofborg van ons jaarlikse Regruk met Flair-kompetisie, is Suid-Af
Tuis1 min read
Tuis
REDAKTEUR Wicus Pretorius • redakteur@tuis.co.za Posadres Posbus 1802, Kaapstad 8000 Algemene navrae Yumna Tofey yumna.tofey@media24.com • 021 406 4552 REDAKSIE Artikelredakteur Beatrice Moore-Nöthnagel beatrice.nothnagel@media24.com Kreatiewe reda
Tuis1 min read
Blokraai #176
Lesers weet baie van Dana Snyman omdat hy ons jare lank al deur sy skryfwerk inlaat in sy leefwêreld. Maar dat hy oneervol uit die weermag ontslaan is, is nie iets wat hy aan die groot klok gehang het nie. Tot nou met Seun, sy rou onthou van sy ervar