Huisgenoot

KODDIG? DIS KUNS!

RAAI raai riepa: Wie is die karikatuurtjie met die magie en bokbaard wat net van die neus af ondertoe sigbaar is?

“Dis Appel!” probeer Facebook-gebruikers in die kommentare.

“Dis nie ek nie!” skerm Appel.

Dan kom die waarheid uit: “Dis ek!” sê die sanger Fatman.

Dis ’n speletjie wat hom nou elke paar dae herhaal. Die illustreerder en storieverteller Martin Schwella (34) sit op sy Facebook-blad, Schink Caricatures, ’n stuk van ’n karikatuur wat hy van die een of ander beroemde geteken het, en die wêreld kan raai wie dit is.

’n Persoon in ’n swart top wat ’n kitaar vashou? Dis mos Karen Zoid! ’n Kêrel met lang grys hare en ’n growwe baard? Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related