Avontuur Afrika

Goeters & geite

Hou jou pas

Die gewilde Toyota Land Cruiser 70-reeks is bekend vir sy veldry- en landreisvernuf, maar dit het beslis nie eerste in die ry gestaan toe tegnologiese kenmerke uitgedeel is nie. Trouens, in standaardvorm is hierdie voertuig redelik basies en een sleutelkenmerk wat opvallend afwesig is, is spoedbeheer.

Gelukkig vir Cruiser eienaars het Big Country 4x4 tot die redding gekom met die AutoCruiser-stelsel, wat baie gebruikersvriendelik en intuïtief is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko